kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  crazypasion
----
  zoe1989
----
  bluexdolphinx
----
  jeriko
----
  alienora
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  youngmjt
----
  mike17
----
  ze
----
  chrisuuz
----
  remi16
----
  ceze
----
  ifea4
----
  tfun57
----
  xxbluexrosexx
----

Fatso Blog

    Fatso Kobrawap Eprofile

Briefie Vir My Vrou

- (6/07/12 22:00)
Vlooi my engel ek weet en jy weet nou ons is so gelukkig saam en as ons dit vroeer geweet het en toe bymekaar gekom het sou dit dalk nie gewerk het nie. Ek net die liewe Heer dankbaar dat hy ons paaie op die regte tyd laat kruis het en dat ons soveel geluk ondervind my liewe vrou ek is baie baie lief vir jou. Jy die beste ding wat ooit met my kon gebeur het en Dankie jy die kans gevat het ek glo jy net so gelukkig saam met my. Glo ons al n paar sakke sout op ge eet en hoop daar nog baie op ons pad vorentoe. Lief jou altyd.

========--------========

FRIENDSHIP

- (29/09/06 02:22)
Friendship is like standing in wet cement... The longer u stand the harder it gets 2 leave... And even when u do leave... U will always leave your footprints behind.

========--------========

Christo

- (13/09/06 17:41)
Ja my seun ek weet nie waar het ek verkeerd gegaan nie. Jy stel my teleur en ek het so baie dinge vir jou gesien en n blink toekoms. Hoekom het jy jou siel aan die duiwel verkoop in die vorm van dwelms en dagga. Jou boetie jonger as jy dink jy baie dom en ek stem saam met hom ja ek kan net bid en hoop jou oe gaan oop ou seun. Sterkte met die rehab in Oktober my seun.

========--------========

Ai Jai

- (23/05/06 17:31)
Ja ek is wee gelukkig vlooi jy en ek weet al 10 jaar en het nou ees a jaar en 6 mnde trug die gap gevat. My engel eerder laat as nooit lief jou baie tot later.

========--------========

( 1 )
Kobrawap © 2005