kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  crazypasion
----
  zoe1989
----
  bluexdolphinx
----
  jeriko
----
  alienora
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  youngmjt
----
  mike17
----
  ze
----
  chrisuuz
----
  remi16
----
  ceze
----
  ifea4
----
  tfun57
----
  xxbluexrosexx
----

Luilekker Blog

    Luilekker Kobrawap Eprofile

Alleen

- (15/07/12 05:15)
Vandag is weer een van daai dae. Voel@ baie af en nie meer lus vir die lewe nie en baie vra. Daardie hoekoms en waaroms en geen antwoorde nie. Ek weti meer nie? Hoekom voel ek so alleen en eensaam. Het kids maaar dis nie dieselfde nie. Soek ek te hard ekt al so baie gebid. Wanneer se my net asb

========--------========

My Engel

- (8/07/12 05:53)
Ek lief jou vreeslik baie ek kani sonder jou ni. Asb kom kuier vanmiddag v my ek wil in j arms wees my lief.

========--------========

Lief J

- (7/07/12 12:40)
Eks so bly ekt j ontmoet. Ek het jou baie lief. Ek kan n sonder jou nie. My engel jys my als jy laat my so goed voel. Mwa my lief

========--------========

Kan Nie Meer Ni

- (1/07/12 14:08)
Ek bid ma kry ni antwoorde ni. Ek vra hulp ma kry dit nie. Vra raad maar kry dit ni. Ek kani meer nie pille drink help nie hoeveel moet ek nog deurmaak voor dit op hou. Sal dit dalk beter wees as ek myself vergas in die enigste besitting wat ek het. Ek dink dit sal help

========--------========

Ja Wat

- (29/11/08 05:47)
Hoe kan een mens so ongelukkig wees. Ek kan dit verstaan nie. Almal @& op my kop oor als.

========--------========

( 1 2 3 )
Kobrawap © 2005