kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  bluexdolphinx
----
  jeriko
----
  alienora
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  youngmjt
----
  crazypasion
----
  mike17
----
  ze
----
  chrisuuz
----
  remi16
----
  ceze
----
  ifea4
----
  tfun57
----
  xxbluexrosexx
----
  tundekas
----

Mike17 Blog

    Mike17 Kobrawap Eprofile

Emosies

- (20/04/13 13:14)
Wens net ek kon myself uitsort!!! Emosies so deur mekaar!!! Weet nie of ek gelukkig is of nie? Ai tog!! Kom nou reg toe!!!

========--------========

Die Smile

- (4/04/13 17:13)
Die smile op my gesig... Is dit omdat ek gelukkig is of probeer ek myself 'n poets bak. Ek is so onseker oor my werk! Doen ek dinge reg, sal ek ooit waarlik goed voel oor die kwaliteit van my eie werk. Sal ek ooit weer liefde ervaar? Is die smile werklik 'n klug? Dit voel so! Ek het heeltemal tret verloor met myself!!

========--------========

Wonder Nog 'n Keer

- (4/04/13 17:03)
Hier le ek weer en wonder. Hoe lyk sy? Hoekom is ek nog nie reg vir haar? Ag my Here gee my tog antwoorde! Die alleen wees kry my rerig onder! Ek wonder ook oor die lewe saam u. Hoe werk die engele ding. Wie word engele en kry almal die kans om U glory te sien????

========--------========

Mors Op

- (24/01/13 14:36)
Daar loop 'n traan by my wang af! Hoekom is ek so useless?? hoekom kan als nie net uitwerk nie! As ek nie by die werk opmors nie. Mors ek by die huis op! Eks moedeloos!! Ek noem myself gelukkig! Watse twak praat ek tog! Sien mense! Dis nie net julle wat crap in jul lewens het nie! Die perfekte ek het ook probleme!!! Aaaaaaaaaaaahhh!!!!!!!

========--------========

Shame

- (10/01/13 16:58)
Ek het dit seka al genoem dat ek totaal en al gelukkig is met my lewe, al wat kort is 'n girl! Ma onlangs het my beste vriend 'n slegte ding oor gekom en eks verbaas hoe dit aan my vreet! hoekom moet ander se twak aan my vreet. Hoekom gee mens om! Ai tog die nice wees skiet my ook altyd in die voet

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 )
Kobrawap © 2005