- (20/09/08 14:49) Liewe Here. Ek kry soveel komplimente oor my looks en persoonlikheid. Ma as ek so mooi en oulik is. Hkm is ek so ongelukkig?
========--------========
Alweer
- (20/09/08 14:45) Vader, ek vra alweer die vraag hkm? Hkm het U my en my famili weg gevat in vtown. Ons het goeie lewes gehad daar. Ons kon toe bekostig om my n blyplek te koop wat nog van huur. Nou kan ons nie eers huur nie. Liewe Here hkm straf U my so! Ek sing heeldag en nag Here lei my! Ek kort U hulp. Ek moet weet wat nou. Wat gaan nou gebeur met my? Hkm leef ek? Wats my doel? Wats die doel dat ek in die kaap moet wees? Hemelse Vader help my!! Antwoord my vra!!
========--------========
Gr8 Naweek
- (15/09/08 11:26) Ekt die naweek uitgehelp by n amos graad 7 kamp. Die kinders was gr8 kinders baie nice. Ons leka verhouding gebou. En ons het saterdag ver gestap!!! Was mooi genade onse!! En die kos was ok 2 die 4. En boodskap was gr8. Al wat nie leka was nie. Was die min slaap. Ma dit mos deel van die fun!!
========--------========
Gebed
- (10/09/08 14:34) Liewe Here ek kom vanaand na U toe met n rage in my. En vra dat U die rage sal weg neem en my meer gedult gee en wysheid vir die suster wat my so kwaad gemaak het! Amen!
========--------========
Herinder
- (2/09/08 16:33) Als herinder my ok aan haar. Liedjies, movies, self ander girls. Ek wil net rigting kry. Here gee my wysheid en rigting