kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  charles14
----
  bluexdolphinx
----
  crazypasion
----
  mysie
----
  chris97
----
  puddel
----
  seagate
----
  swissflink
----
  kemex555
----
  cutexamy
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  spidergurl
----
  kylexy02
----
  grannylet1
----
  sandstorm
----

Mike17 Blog

    Mike17 Kobrawap Eprofile

Poot

- (2/09/08 16:32)
Ekt my voet vrek seer gemaak vandag. Dink hys vestuit. Sal ma sien of hy nog more pyn. Ekt vanmiddag by plakkerskamp aanmakertjie gespeel en oor n pyp wat uit die grond uitsteek geval met my voet op pyp. Kinders dit vreeslik geniet om my in pyn te sien. Ma nou ja dis ma kinders

========--------========

Jaloers

- (30/08/08 02:46)
Eks n jaloerse mens. Maar die naweek is ek jaloers op iemand se lewe. Syt gr8 vriende wat amper almal die Here ken en verhouding met hom het. En ha hele familie is gered! Dis so nice. Hulle as gesin bid saam en lees saam bybel. Als wa van ek net kan droom! Enigste familie van my wat gered is is my ouma en my ma leef darm reg. En volgens my het ek van al my vriende 4 wat gered is as ek lucky is. Moenie my verkeerd verstaan nie, ekt gr8 ouers en familie en vriende!!!! Ma wens net hul het die Here goed geken. Try hul red en bid da voor...

========--------========

Besef

- (21/08/08 14:57)
Vandag het my oe oop gegaan. Iets besef wat met my gebeur het wat ek nooit gedink het het nie. Ek was nog nooit so geskok nie. Ek vra net dat jy bid dat ek genees sal word. Dat ek my hart sal skoon maak

========--------========

Nicolan

- (20/08/08 14:45)
Ekt jou gister ontmoed. Vandag weer gesien. En more gaan ek weer. Ek weet jyt baie seer my ou maat. Maar jyt kla in my hart in geklim. Al is jy 9 jaar oud. Voel ek ons vriendskap word elke dag wat ek met jou praat sterker. Wens die kursus hou nooit op dat ek jou elke dag kan sien. Maar more maak ons kuiertjies kla. Gaan jou dan net pouses woensdae sien. Ek dra jou vanaand op aan God! Sodat Hy jou kan seen met n gr8 lewe na al die pyn wa deur jy al is! Amen my maatjie

========--------========

Special

- (13/08/08 15:57)
Vanaand het ons n vergadering hehad. Saam klomp kinderwerkers. Toe hul vir God dankie dat ek daar is. Het dit my so happy gemaak. Ekt so special gevoel. Dit is sulke oomlike wat ek vir my clubkinders wil gee as hul by die club is. Dis hoe God se liefde sprei

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 )
Kobrawap © 2005