- (11/08/08 01:48) Ek slaap die afgelope paar weke baie sleg. Na ek gestrand daardie games op my pc delete het. Het ek soos nog nooit te vore leka geslaap. Eks so dankbaar dat God my oe oop gemaak het!
========--------========
Luister
- (10/08/08 15:20) Ekt nie geluister nie. Die stemmetjie het vir my gese die game neem my lewe oor. Maar ekt steeds nie opgehou nie. Ekt vanaand net besef dis hkm ek nie happy is nie. Want ek luister nie wat God vir my se nie. Ekt vanaand die game remove van my pc. Vader wys my wat nog tussen ons kom. Sodat ek daarvan kan ontslae raak
========--------========
?
- (4/08/08 15:48) Geluk? Kan iemand my asb verduidelik hoe voel ware geluk. Ek wil net seka wees of ek weet hoe dit voel en of ek niks van geluk weet nie
========--------========
...
- (4/08/08 15:46) Was ek verkeerd? Ekt vir my vriendin gese ek moet van mxit af gaan. Toe se sy ek gaan net altyd af as ons praat. Toe se ek eks jammer ekt meer belangrike en beter goed om te doen as om te mxit. Toe se sy sys jammer sy pla my so en sy se dan soma bye vir virewig. Toe se ek sy moet nie so kinderagtig wees nie. Toes ek n poephol. Was ek die badguy. Ek dink nie so nie. Ekt niks sleg van ha gese nie. Ekt net belangrike goed wat ek moet doen. En goed wat ek baie meer like as mxit. Ek geniet ha geselskap. Ma nout ek ha verloor. Wie se skuld is dit myne of hare? Help!
========--------========
Sus
- (3/08/08 15:01) Vandag is my straatsusi se bday. Wens so ek kon vandag da gewees het. Eks so lief vir ha. Sy is nou 35. My ou sus. Ag shanene happy bday. Mag die Here ons God jou seen met nog baie jare en met geen hart probleme die jaar nie! Love u sus!