- (3/08/08 14:59) Het jy al ooit ware geluk gevoel. Naste wat ek daar aan gekom het was die geluk wat ek in my hart gehad het as ek by skippy was. Maar verder was ek nog nooit rerig gelukkig nie. Ek vra God hkm, want ek verstaan nie hkm nie. Dis my hart se begeerte om ware geluk te vind. Om net te smile want dis n gr8 dag. Ma ek voel nie so nie. Ek smile want God is gr8, ma dit beteken nie dat ek happy is nie. Ek hoop jy wat die lees ervaar ware geluk!
========--------========
Moeg En Koud
- (3/08/08 02:16) Ekt laas naweek training gehad. En die naweek help ek uit op n kamp. Ekt lank laas leka laat geslaap. More oggend moet ek nog n dude worcester toe vat. Dis nie so erg nie. Die tyd wat ek moet opstaan is! Ma anyway. Ekt gestraand 12 uur mense in dorp gaan aflaai amper dood van koue. En vanoggend is dit so koud my fingers pyn as ek hulle buig! Ma die feit dat die kamp terein hoog is en so in n kloof help ok nie veel nie
========--------========
Again
- (1/08/08 16:18) Ek voel al soos n gebreekte rekord. Ek skryf net o verlange. Ma dis wat my lewe nou o neem. Ek mis my girl en my pelle! Mis ang ok vanaand
========--------========
Beste Dag
- (24/07/08 16:32) Die beste dag van my lewe was toe ek dirigent was by inter. En ekt nou net weer op daardie songs gedans, kan nogal baie onthou. Maar dit het my ook na baie pyn laat trug dink. En net toe ek op kobra kom hoor ek n naam wat my sad maak. Dis so weird. Ek dink trug aan happy tye, maar dan draai dit om dn dan dink ek aan slegte tye. Maar ek weet God het n plan. Ma ek wens net ek kan weet sodat ek weer gelukkige dae aan my lewe kan las. Die laaste 6 maande was baie sad dae. Maar die kinders wa mee ek werk maak party dae happy. Soos vandag en gister. Toe ek en liena by die klasse instap dan skreeu die kinders van blydskap vir hul af periode en tyd om hulself te geniet by God. Maar daardie gil wat gegee word sit n smile op my gesig, wys vir my ek maak n verskil in hul lewens. En dans ek bly God het my dd toe gestuur. God seen elkeen van die kinders in SA
========--------========
Maandag
- (23/07/08 17:08) Ek chat vir die afgelope 3 maande met n girl wat ek mal o geword het. Ekt gedink sy gaan my help vergeet van skippy. Ma sy het nie. En maandag het ek n foto van ha gesien. Gril nou nog. Dit se net vir my skippy is die een. Persoonlikheid van goud. En die looks van n engel. Meer as wat ek ooit voor kon gevra het.