kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  charles14
----
  bluexdolphinx
----
  crazypasion
----
  mysie
----
  chris97
----
  puddel
----
  seagate
----
  swissflink
----
  kemex555
----
  cutexamy
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  spidergurl
----
  kylexy02
----
  grannylet1
----
  sandstorm
----

Mike17 Blog

    Mike17 Kobrawap Eprofile

Deurmekaar

- (23/07/08 17:02)
Ek mis haar so. Ekt gese afstand verhouding nooit. Maar ek begin nou van mind verander. Maar trust het my al baie pyn veroorsaak. So ek weet net nie watse kant toe nie! Vader wys my die in die regte rigting!

========--------========

Geld

- (22/07/08 16:46)
Ek weet dis nie iets als nie. Maar sonder dit is die lewe ma vrek boring. Ek wil so graag vir my pelle gaan kuier het die holiday wat verby is. Ma kon dit nie bekostig nie. As my pa my nie petrol laat ingooi as ek da is nie. Sal ek net 1 keer n maand huis toe kon gaan. Ek wens rerig my ma kan n permanente job kry, en dat ons geld sake soos te vore verander. Waar ons genoeg gehad het ma ok nie te min of te veel nie. Dan kon ek gaan kuier het. Maar soos dinge nou gaan. Sal ek seka eers wee in vtown of gauteng kom as ek self werk en n salaris het. En dis seka so 4 tot 5 jaar. En dis te lank! Hoop ma hul kom na my toe, dis al hoe ek hul ooit gaan sien

========--------========

Goeie Nuus

- (14/07/08 13:30)
Die week het ons familie goeie nuus gekry. Eerste een was toe ek my aanvardings brief van maties af kry. En vandag weer, my ma het n tydelike job gekry. Hopelik sal my pa nou minder stres!

========--------========

Bakgat

- (9/07/08 18:13)
Die van jul wat dit al gekyk het sal verstaan wa o ek praat. Die woorde wat wimpie aan die einde vir katrien se maak mens sad. Dink aan hoe happy jy is of was saam daardie imand special. Of dalk laat dit jou wens jy kry daardie persoon. Wel by my wens ek, ek kan so vir ha vertel hoe ek voel. En laat my besef hoe veel meer ek van haar hou. Die persoon wat gese het as jy iets verloor weet jy eers wat jy rerig verloor het. Ek op bucketlist praat hul van jy moet soek wat jou die gelukkig maak. En vir my is dit Bekkie. Maar ekt ha verloor en ek mis ha vrek baie. Sy beteken vir my 90000 meer as wat katrien vir wimpie beteken!

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 )
Kobrawap © 2005