- (8/03/10 16:08) Go maties. Go maties. Go maties. Puk ons kom vi jou! Maties what is your profession? Ha hoe ha hoe ha hoe!
========--------========
Mis Vtown
- (7/02/10 03:45) Sjo ek mis di plek. Droom elke aand da van en random mense da. Dit freak my uit. Ek op beter plek hkm mis ek dit
========--------========
Weereens
- (5/02/10 10:21) Di story van mylewe. Eks oor jou. Dan soek jy net vriendskap. Ai! Dan breek jy my verder deur my te vra of jy vi di dude of daai dude moet gaan. Dit maak so seer. Ai Here laat my my spesial someone raak loop di jaar. Di alleen loop ding werki vi my ni! Ai Ek weet ek kan U ni dwing om dit te doen ni U weet tog beter. Wens net dat ek kan weet wat om te doen om net wee happy te wees
========--------========
Oor
- (31/12/09 20:32) Ek sien jou in sy arms. Gedog dit sal my pla. Wou ha dit moet pla. Ma wow dit doen ni. Dit awesome. Ek finaal oor jou. Dis di beste ooit! Ek kan aanbeweeg met my lewe, ek hoef ni mee te dwel op di verlede. Whoop whoop. 2010 hou awesomd nuwe dinge en tye in!
========--------========
Hkm Here
- (7/12/09 09:53) Ek het als ingesit en dop nog steeds. Hkm Here? Dit suck al di geluk wat ek gehad het uit my uit Here. Ek wil nou net heeltyd la, eet en tjank