- (29/11/09 02:06) Stres en mense het my baie verander di jaar. Na n slegte mens. Ek moet uit di slegte plek kom. Moet wee my awesome self wees. Jammer vi my taal op vorige message. Ek was net onsaglik kwaad
========--------========
Afr
- (23/11/09 10:18) Dis f***ed up. f*** it all the way! Veral oompi Gouws! Go f*** yourself! Ek haat jou met elke part of my being! f*** f*** f*** f*** f*** f*** f*** f***
========--------========
Hoop
- (10/11/09 18:08) Jyt gese jy stel ni belang. Ma ons nou so close. Ek hoop volgende jaar is daar n kans vir ons 2. Ek kry jou ni uit my kop ni. Jys rerig awesome. Ekt nooit gedink ek sal wee iemand kry wa o ek so baie voel ni. Ons ken mekaar nou so paar maande en ek voel kla so baie vi jou. Eks hoopvol vi wat di toekoms inhou
========--------========
U Daar?
- (21/10/09 14:44) U daar Here? Ek begin twyfel. U moet my rots wees? Maar ek val nog steeds inmekaar. Hkm help u my ni. Ek vra en vra. Ma niks! Dinge raak nou te veel! Help asb Here! Ek wili ophou glo ni. Ma dis waar ek oppad is!
========--------========
Leeg
- (6/09/09 19:08) Ekt jou nou als gese. Toe skiet jy my af. Nou ek leeg, als op vloer da sodat ek ma net nog op getrap kan word. Ek beteken mos niks. Jy gooi tekens, ma toe ek net stupid, want jy het ni. Ai wa di tou!