kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  crazypasion
----
  zoe1989
----
  bluexdolphinx
----
  jeriko
----
  alienora
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  youngmjt
----
  mike17
----
  ze
----
  chrisuuz
----
  remi16
----
  ceze
----
  ifea4
----
  tfun57
----
  xxbluexrosexx
----

Mike17 Blog

    Mike17 Kobrawap Eprofile

Lost And Seek

- (18/02/12 14:22)
Vandag het ek Ellen Plakkies gaan kyk en dit het my diep geraak. Ekt agter gekom ekt iewers verander na iemand wat ek nie wil wees nie. Ons het ma elkeen dwelmpies wat ons lewe beinvloed en verander. Myne het my verander na iemand wat ek nie oor trots is om te wees nie. Ek gaan nou van vandag af probeer verander en net 'n beter ek te kan wees! Wil wee my verhouding met God versterk. Ek wil iemand wees waar na my leerders volgende jaar voor kan op kyk!! Ekt darm die jaar besef watse awesome vriende ek het!!! Een goeie ding

========--------========

Liefdes Lewe

- (30/04/11 17:44)
Myne is gevrek. Daar was nog net een girl buite jou wat ek gevoelns voor gehad het. Ma sy nou verloor en jy verlief. Ek weet ons sal ook nooit wee bymekaar uitkom ni. Ek het net so gemaklik by jou gevoel. Ek het dit nog nooit wee ervaar ni. Ekt iemand wat naby kom, ma da net iets wat my keer. Ek weet ek is oor jou al wil ek soms ha dat ek ni moet wees ni. Ek weti wat in my hart aangaan ni. Het ek hom toe gesluit en weg gesteek. Ai ek verlang na daai gevoel...

========--------========

Ouers

- (8/04/11 15:03)
Ek kan ok niks se sonder om iets verkeerd te se ni. Sal ma van nou af my emosies en gevoelens hier uitblaker. Sodat niemand weet hoe ek voel ni. Hoop dit maak hulle darm pretend om trots op my te wees!

========--------========

Ai

- (18/05/10 12:47)
Hkm is als teen my!! Aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaahhhhhhh! Dam foon, dam game, dam wisk! Aaaaaahh

========--------========

Kort

- (31/03/10 16:38)
Ek kort iemand om vas te druk en net loved te voel. Kort n skouer op te huil, ni omdat iets pla ni. Ma net om di negatiewe houding uit te tjank. Kort konsentrasi en krag om ni wee hier te land ni. Maar begin maar wee more sonder dit soos elke dag voor hom

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 )
Kobrawap © 2005