 |
 |
|

Menu

Home

Blogs Home

Image Share

Forums

 Last Updated Blogs
 charles14
 bluexdolphinx
 crazypasion
 mysie
 chris97
 puddel
 seagate
 swissflink
 kemex555
 cutexamy
 soljen
 swaeltjie
 spidergurl
 kylexy02
 grannylet1
 sandstorm
 |
|
Mike17 BlogOmgee - (26/11/08 09:07) Di mense wa ek di jaar my diensjaar gedoen het. Gee niks om ni! Hulle het n jaar gehad om met ons n kursus van 3 maande vat te doen. Nou druk hul als in! Want ek het gaan vra of ons nou ni di goed moes gedoen het ni. Toe se hul ja ons moes al, ma hel hulle sal ons ni se ni! Dis crap! Ek is siek en sat vir di plek! Wil net huis toe gaan!
========--------========
Tjank - (26/11/08 00:55) Ekt so hard probeer om ni te tjank ni, ma ek het! Toe ek di kinders 1 vi 1 bye se bars ek uit in trane om te dink ek sien nooit wee hul lieflike gesigies ni! Nooit weer sit ons en praat of speel ons n leka game ni Rico, Keeno, klein marlin, miemie, Nado, louvo, setu, boedi, di hele spul! En gestraan toe hou di amos anties n afsluiting vi ons. Toe se Sarina mooi woorde en gee my n koevert. En da kom di waterval weer! Di plek gaan ek vrek baie mis!!!
========--------========
Come On - (25/11/08 00:54) Wat moet ek nog doen om gesond te word. Ekt medikasi gehad, elke keer gedrink toe ek moes en al appel sap gekoop en kla gedrink vir di vitamin C. Ma niks helpi! Ek bly siek! Dis gemors! My laaste dag by sandhills kidzclub en eks hond siek! Fab! Hopelik voel ek vanmiddag beter! En dant ons vanoggend vergadering, help save me!
========--------========
Worst Bday Eva - (20/11/08 10:47) My dag het begin deur n boek te bespreek dis crappy want moes di boek lees. Haat lees. En toe moes ek prakties doen, darm goed gegaan, ma was harde voorbereiding! Darm n gr8 lunch gehad. En dan moes di middag dit wat ek meeste haat op di aand doen. Labels plak en nuusbriewe pak. Van 2 tot na 5! Dis crap!!
========--------========
Hul Kom - (19/11/08 06:52) My ouers en ouma kom nou ewe skielik. Dis gr8, ma hkm moet mens eers skimp voordat hul agter kom dis belangrik vir my. Ma nou ja thats ouers 4 u
========--------========
|
|
 |
|
Kobrawap © 2005 |
|