kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  charles14
----
  bluexdolphinx
----
  crazypasion
----
  mysie
----
  chris97
----
  puddel
----
  seagate
----
  swissflink
----
  kemex555
----
  cutexamy
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  spidergurl
----
  kylexy02
----
  grannylet1
----
  sandstorm
----

Mike17 Blog

    Mike17 Kobrawap Eprofile

Amos Kinders

- (17/11/08 12:52)
Ek sou hul saterdag bye gese het, ma as gevolg van di vloed, het ek hul ni gesidn ni. Ma ekt vandag gr8 nuus gekry. Ek kan di 29ste sien en vir my en Liena se part bye se! Ek soooo happy da o!!!!!

========--------========

Ramp

- (14/11/08 14:12)
Genade De Doorns is deur n slegte ramp getref. Mense het huise besittins verloor. Amper niemand het water ni. Paaie weg. Brue plat. Di water wat hier deur is was sterk. Da was tot op n plek iemand se yskas wat di rivier vervoer het. Dis rerig erg. Baie skade! Nous my high light van di jaar gecansel. Nou kan ek ni di Amos kinders bye se ni! Dis crap!

========--------========

Wow

- (12/11/08 13:32)
Ek weet rerig ni wat om te se ni! Dit reen hier. Lmga. Nag mense. Leka slaap. Mag di Here jul seen!

========--------========

Nuut

- (11/11/08 06:47)
Syt n nuwe ou ontmoed. Dis gr8! Al maak dit my sad. Weet ek dis God wat ons lewens in sy hand hou. En Hy gee ons vi di wat ons soek en dis steeds ons keuse of ons vat of ni. Maar di dude klink belowend. Hoop dis n gr8 ou en bring jou happiness! Dinki jy sal ooit uit my hard verdwyn ni. Al is dit dan ni bedoel dat ons moet saam wesi, wil ek ni mx beste vriendin verloor ni! Jys gr8!

========--------========

Verskuif

- (11/11/08 06:43)
Ekt n verskuiwing in myself gemaak. Ekt agter gekom ek konsentreer op di slegte goed. Ekt di keuse gemaak om op dit te konsentreer. Ek gaan ma nog op tye. Maar ekt konsentreek aan goeie goed. Nou besef ek eks eindlik happy! Dis so kwl! Da is baid hardseer binne my. Ma ek wil aan di goeie dink. Dus is ek ni mee ongelukkig ni. Eks happy!

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 )
Kobrawap © 2005