kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  charles14
----
  bluexdolphinx
----
  crazypasion
----
  mysie
----
  chris97
----
  puddel
----
  seagate
----
  swissflink
----
  kemex555
----
  cutexamy
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  spidergurl
----
  kylexy02
----
  grannylet1
----
  sandstorm
----

Mike17 Blog

    Mike17 Kobrawap Eprofile

Eerste Keer

- (9/11/08 13:34)
27ste gaan di eerste keer wees dat my ouers ni by n groot dag van my lewe kan wesi. Dis sad! Ek gaan alleen na my graduation. Eerste iets behalwe matriek wat ek agter my naam kry. En my ouers is ni da ni! Eish!

========--------========

Prakties

- (9/11/08 06:15)
Moes vandag woordlose boek prakties doen. Was soooo leka. Nou besef ek net hoe hardseer dit is om al di kinders bye te se. Ekt almal bye gese behalwe di amos plase. En dan sandhills club. Die 2 gaan di ergste wees! Hkm moet daar n bye wees

========--------========

Op!

- (7/11/08 00:51)
Eks op. Eks so moeg. Was n besige week. Kan darm more rus! My arme voete. Hul pyn so ek kan skaars loop! Ma nou ja, di klomp geniet dit om my te laat werk, so ja hier gaan ons wee

========--------========

Daai Tyd

- (4/11/08 15:34)
Ekt laas jaar di tyd klomp goed geskryf oor bye se. More begin di bye se vanvoor af. Dit so crap!! Ek willi di kinders bye se ni. Maki saak hoe kwaad hulle my maki is ek soooo lief vir hulle en gaan hul so baie mis! En ek gaan dit mis dat ek orals herken word!

========--------========

Verlang En Tyd

- (4/11/08 15:32)
Genade ek verlang na vtown. Ekt vandag na pics gekyk van wat da by skool aangaan. Al my ou vriendinne gesien. En net besef hoe ek hul mis. Ek ekt n dogtertjie gesien wat nou ni mee n dogtertji is ni. Wa het di tyd gevlieg. In 11 maande het soveel goed verander. En Bekkie, ek verlang elke dag na ha. Veral nou dat ek ha gesien het. Gebruik my prezi elke dag. En di tyd het ha ook verander. Kan dit ni glo ni ma sys mooier en ever beter than she was!

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 )
Kobrawap © 2005