 |
 |
|

Menu

Home

Blogs Home

Image Share

Forums

 Last Updated Blogs
 bluexdolphinx
 rosebud123
 crazypasion
 abhitabh786
 swaeltjie
 soljen
 grannylet1
 mike17
 tundekas
 dumebi1
 hafsieadamz
 luxlumen
 meraz
 cutexamy
 ze
 alienora
 |
|
Moonfairy BlogTien Voor Vier - (1/12/08 09:09) Op hierdie ongodelike midaguur ht tyd gan stilstaan,n donkie vol draadwerk. O hoe tyd moeisaam ombaan,di aarde moeg omslaan,na God se hittige son. Di verstikende ellende van Grootfontein 2008. Here hoe maar hoe kry ek di maande om tot ek weer in sy arms van tyd vrgeet? In sy arms wil ek oudword Heer, maar vr eers vrgeet tyd my jonge haas,my passie, my leef. Onder n sinkdak met Spar en stof wat tussen my tande kraak,wat spook dat jy my mag vrgeet sos d res vn d wereld di plek. Met vermakerige kyke, snikhete nimmereindgende dae. O God hierdi plek wat my drome reduseer tot n godverlate stofstraat, onmorele bstaan vn verveling en vervloee jeugde.
========--------========
Gebeur Jy Mt D Lewe? - (28/11/08 08:58) Wat van as jy kan bgin om met d lewe t gbeur en d lewe gbeur ni meer nt mt jo ni?wat van as jy bsluit en almal wat vr jo prbeer bsluit se tjank aftrap,al kos dt baie bloed en hare.wat van as jy trots rondborstig leef soos wat jy bgeer.kom agter js n vrye mens.ni n ja en amen ni.fok hule
========--------========
Verlang Jou - (26/11/08 01:43) Verlang ek jou liefhebende teenwoordgheid om my misrabele dag vol vliee te kom vol maak. Hoe nodig ht ek jo kleur jo geur om my te red uit hierdie kleurlose fleurlose teen-die-muur-laende bstaan. Het ek jo lief meer as asem wat my hartruite hartstogtelik toewasem,n vraag daarna blatant buite d kwessie. Al maak die gatkant my dood is ek vrplig om my vr ng n jaar bikis op besteling laat vrmoor. Dan mut ek d wurgreep hardhandig bloederig wegwerp vr my voelvryheid. Maar nou sit ek klakeloos in paraplegiese gvangeniskap ter wille vn misplaaste verantwoordelikheid en verlep soos n smagtende woestynplant waneer afstand en tyd my en jo baksteenmuur tusn saamwees is. Jou hou ek vas soos cellotape aan beenhare, blatant en o hemele ek ht jo liewer liewer liewer as asemhaal. Vrlange is n sif met n gat wat prbeer keer dat jou hartbloed wegmors
========--------========
Harde Baksteenmure - (20/11/08 15:51) Terugslae, teleurstellings en swaarkry is n baksteenmuur. Maar baksteenmure is daar om n rede. Hulle is nie daar om ons uit t hou ni,maar sodat ons n kans kan kry om te wys hoe graag ons iets wil he. - Randy Pausch -
========--------========
Mis Jo Steeds My Man - (20/11/08 04:31) Ht nou d werkie gkry wat ek kan dun v n maand.Iets wat my gan besig hou,as mens so niks dun ni,sleep vader tyd sy voete lui vrby.En ekt nodig dat minstens 7weke vinig vrby mut vlieg.Wnt anders gan ek mal word v vrlange na my wndrlike sagte sexy blouoog.Jys so wndrlik m kai.So gud vr my,di beste wat ek ooit voor kon vra en ek kan ni sonder jo ni,nooit ni m man.Ja maandag vrjar ek,ma mt jo se ver gan dt ma n mistroostige 21ste jaar in my lewe wees m man.Maar dt kan nou ni anders ni.En my kai,ek sal so baie gee,as ek nt ou en nuwejaar minstens by jo kan wees mx man.Mwa mwa lief jo oneindg en mis jo bitter erg my man.Mwa
========--------========
|
|
 |
|
Kobrawap © 2005 |
|