- (14/02/12 15:54) Wil net aan my dogter, my aanstaande man en skoonma baie baie dankie v n wonderlike dag. Eks baie lief v julle. Aan my ander nuwe fam jul is die beste dankie lu
========--------========
Genoeg
- (30/01/12 15:27) Stadig ma seker is ek besig om afskeid te neem van jul. Eks ni bang ni. So kyk wat gebeur
========--------========
Geskok
- (8/01/12 11:28) Ek weti meer v wie ek moet glo ni. Di een se so di ander se so v wie moet ek glo. Dan 5dae was j ni hier ni lieg jy v my of prt jy di waarheid se my wats j probleem se my net. Moeni verskonings soek ni. Se my reguit
========--------========
31/12/2011
- (31/12/11 12:23) Wat n grt dag was bja hartseer en voel bja goor. Dit het als verander ek bel m aanstaande sknma da prt so mooi met my en sy aanvaar ons verhouding ons verlowing dit beteken so bja. Nog net my seun en sy dogter dan is als 100%. Dankie Ma ons is lief v ma.
========--------========
Eensaam
- (24/12/11 15:56) 2011 da het so bja gebeur die jr. Ma op n hoogte punt afgesluit. Ja fam stel ni belang in my ni. Dis ok. Dit ma nie meer seer nie. Ek trou weer volgende jr sonder my fam.toe ek hul nodig ghad het was da niemand ni.ekt nou n wonderlike man.hy aanvaar my kids dit tel bja. Skat ekt jou lief kani wag dat ons gtroud isni