- (13/11/10 16:03) My man is die 19 september 2010 oorlede. Ek mis hom geweldig en verlang na hm. Ek kan ni glo hys oorlede ni dit voel of ek droom. Danki vi my jongste sus, marie maryna en ha hele gesin my kinders wat my so bystaan jul weti wat dit vir my beteken ni. Eks baie lief v jul.