kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  crazypasion
----
  bluexdolphinx
----
  hlali
----
  lynxxxy
----
  cheeta2
----
  coolguysa
----
  firechick
----
  annatjie1
----
  pringle2
----
  alienora
----
  heavenprincess
----
  babarichi
----
  soljen
----
  returnofbeyonceee
----
  spidergurl
----
  puddel
----

Seagate Blog

    Seagate Kobrawap Eprofile

Nuwe Flat

- (4/03/06 00:55)
ek en my verloofde het in n nuwe flat ingetrek en die nuwe flat is foken cool beter as die ou flat.die nuwe flat het sekuriteit heining,ek en my verloofde is bly oor die nuwe flat :-)

========--------========

My Engel Chandre

- (4/03/06 00:51)
my engel ek gaan jou vir die volgende 2weke voken baie mis,ons gaan alleen in die bed klim,ek gaan jou mis mwah,eks lief vir jou my vrou mwah jy is my lewe mwah mwah mwah mwah mwah mwah mwah mwah mwah mwah

========--------========

Nuwe Chaters

- (4/03/06 00:46)
meeste van die nuwe chaters chat nie eintlik nie en as hulle chat is dit net oor nonsens,van hulle is okay en chat darem sens

========--------========

Finely2

- (4/03/06 00:44)
ek gaan miskien nie meer lank op kobra wees nie,kobra was lekker op n tyd gewees toe hier vir die 1ste keer gekom het en toe al die ou kobra chaters hier was.ek is maar net hier omdat van die ou chaters hier is en nog met hulle te chat

========--------========

Ek En Chandre

- (4/03/06 00:36)
my engel ek weet die laaste rukkie was n bietjie kak gewees,die trek na witbank en dat ons n bietjie vas gesit het en dat ek nie wou gegaan het nie,nou dat ons in n nuwe flat bly glo ek dat dinge beter sal gaan tussen ons 2 mwah.ek is lief vir jou en gaan jou nooit ooit los nie,jy is my lewe en ek gaan altyd by jou bly maak nie saak hoe swaar ons kry nie want jy is my lewe en ek is foken lief vir jou mwah

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 )
Kobrawap © 2005