- (9/03/10 00:04) Here asb vergewe... ons.. Uergewe die mens..dom... vi wat hul a ander doen... Here ons vra asb... Beskerm... U elke een... wat in U Glo en ly....... Vou hul toe met U beskerming... en Liefde ... Verdryf di bose in U Naam... U is ons Almagtige God ... Wees ons genadig... seblief Liefste Heer.... Dank U ... Amen.....
========--------========
... Liggies ...
- (2/03/10 23:50) Vader ... U Genade... en Liefde strek so..... wyd ....... Ons wil net dankie.... se... vi U tyd ... Ons vra ook Heer Wees seblief ons genadig ... ons is sondige we.. se.. s... Lei en Vertroos elke een wat U nodig het... maak U ons skyn... met U Heilige.... gees.... Sodat ons liggies in di wereld vi U kan wees... ... ... Amen ....
========--------========
U Beskerming...
- (27/02/10 00:54) Dank U Vader .... vi al U Liefde en genade ... Dank U vi al U goeie gawes... Uergeef ons ons sondes... gee U ons Leiding,... maak ons sterk staan ... dat ons nooit ons einddoel verloor .... VADER beskerm ons sondige mensies teen di bose... ........... ............. ... ons..... Glo in U ............. ........... Vader.Seun..en.Heiliggegees ........... DANK U GOD ................ ........... Amen ...........
========--------========
Genade....
- (20/02/10 00:03) Heer U ken ons.. in en uit.... U weet als... va ons... U ken ons... ons seer di laste uan ons lewe. di seer en einas wat ons dra... U... het dit als.... vi ons aan di Kruis gedra.... . Ons se dankie vi U Genade... Heer... Dankie dat U saam ons elke... tree.... wandel en ons lei.... deur als . Dankie... onse Vader. Amen
========--------========
Skoonheid...
- (7/02/10 23:24) Hoeveel maal, getroue.... God,.... het U my al deur dieptes gedra;.... my met moed,.. . krag... en wysheid.... gevul; .... na hemelhoogtes weggevoer.... Dankie ... dat ons U... skoonheid.... van binne.... af. .. na almal om ons kan uitstraal......