 |
 |
|

Menu

Home

Blogs Home

Image Share

Forums

 Last Updated Blogs
 crazypasion
 charles14
 bluexdolphinx
 mysie
 chris97
 puddel
 seagate
 swissflink
 kemex555
 cutexamy
 soljen
 swaeltjie
 spidergurl
 kylexy02
 grannylet1
 sandstorm
 |
|
Skoonlief BlogRomeine 10 - (21/05/11 04:38) Romeine 10: 8;9;10 8; die skrif se:"naby jou is woord, in jou mond en in jou hart." en hierdie woord is die boodskap van geloof,en dit is wat ons verkondig:9; as jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. 10; met die hart glo ons, en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons, en ons word gered. Die Skrif se tog, "niemand wat in Hom glo sal teleurgestel word nie."amen.
========--------========
Psalm 23:2-3 - (27/07/10 03:19) He makes me lie down in green pastures, He leads me beside quiet waters, He restores my soul. Amen
========--------========
Liefde. - (21/05/11 04:41) Liewe Jesus. Dank U vi U liefde... en Genade... Dankie dat U nog da is vi ons, al is ons Sondig.. Dank U vi U barmhartigheid... JESUS U is ons verloser, van satan. Help ons om di bose uit ons te dryf. In Here Jesus se Naam. Mag elke een besef hoe liefde... Die kragtigse, wonderlikste... U God se Helende, mag is... Liefde... Is gee... ni neem ni...Is vergewe... ni haat ni. Is om...gee ni verstoot ni ..Tong va minsaam wees ni haat spraak ni. wat lei met liefde...ens... U is LIEFDE vergewe, ons asb.. Amen
========--------========
...Reenboog... - (21/05/11 04:43) n Reenboog.. is kleure.. van God,.. is n belofte van God.. Bewonderrinde.. Goddelike krag van kleur.. n Mistieke waassigheid... met geen begin... en einde.. n skynsel van Glorie... en hoop... Verskyn elke keer na reen. JESUS kom weer! ... het vir ons plek gaan maak ... Hy sal ons lei .. tot dan... met Sy Heiliggegees... en ons sal Verwonder staan..... Buiggend.. biddend... vi Sy Genade... Amen
========--------========
...U... Wil... - (27/07/10 03:30) Almagtigge Vader ... Vergewe ons , ons sondes asb... Ontferm ...U... oor ons asb... Gaan met U kiners in lyding... en nood... Vedryf di bose met ...U... woord ... Beskerm ons..en lei ons om ...U... Wil... te verstaan ... U is ons ...God... va Liefde... Genade... en Barmhartigheid..... Dank U Vader vi ...U... tyd. Maak ons sterk in Geloof... en vul ons met ...U... Heiliggegees... ons wil graag kiners... Va U wees.... Amen.
========--------========
|
|
 |
|
Kobrawap © 2005 |
|