 |
 |
|

Menu

Home

Blogs Home

Image Share

Forums

 Last Updated Blogs
 grannylet
 fereire
 youngmjt
 fakt
 k0braxnewzxpaper
 sexyxtiya
 nali
 silver7
 nobodie
 haywhyb2k
 michael2008
 xxmjtxx
 xheksiex
 taiwo085
 kira23
 kemex555
 |
|
Skoonlief BlogWoorde; ?"*!+?" - (27/01/08 00:13) Moeni op jo eie staatmaak met woorde ni.., Dink voor jy dinge se.... Di keuses wat jy maak is , di omstandihede wat jy bepaal. Woorde hoe , gering in jo oe ook al , ka jy ni terug trek ni. Dit ka imand afbreek en seermaak... wat ni maklik heel ni ...... Mens ka vergeef ma vergeet ni. Jesus help asb.elke een wat woorde het , om te dink wat hul. se ...., LEER ons hoe om met woorde te werk, en om mekaar te kan vergewe...... ons is almal sondig. Vergewe ons asb. Amen.
========--------========
Spreuke 3 : 5-6 - (23/01/08 23:12) Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en HY sal jou die regte pad laat loop.
========--------========
Jesaja 41:10 - (21/01/08 00:46) Moenie bang wees nie, EK is by jou, moenie bekommerd wees nie, EK is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou. Ek hou jo vas, met my eie hand red EK jou.
========--------========
Mis..... - (17/01/08 01:33) Saggies..vou di mis klowe toe... Flietent, kruipend, swewend.. bol en rol hul aan. Saggies.. kruipend... Dan lig dan donker..... Hange word ligtegrys reuse... Ek voel klein en oorheers... Boomvarings staan wasig... gehul en tassen, na di vog wat hul omhul. Vi oomlik... is ek velore..... Voel di natheid op my vel. Bang en onseker... stap ek aan. Elke tree is wasige wee.... En elke dan en wan, ontvou.... n ander toneel... n Boomstomp lyk soos n mosbedekte rots. Dus n woud stilte vol atmosfeer.... Benoud met sfeer! Tassen , verwonder ..... aanskou ek elke tree voor my. Erens kabbel water op sy eie we e... En ek wens ek ka .... al di beelde saam vat. Dus soos n wonderlike droom....... Ma ek weet dat di prentjies..... hi dag vi dag , ontvou..., en dus hoe ek dit wil onthou.....
========--------========
Wonder? - (14/01/08 06:42) Soms net soms? Wonder.... ek of da regtig nog omgee mense bestaan....? Wat vi ander omgee sonder om hul te verstaan? Wat drome droom en ander ni wil verstoot...... Wat nog verwonder en bly is oor n ander se geluk.. Of wat se hul nou weer va wonder.......? Is dit dalk om n veer te plant.......?
========--------========
|
|
 |
|
Kobrawap © 2005 |
|