kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  crazypasion
----
  charles14
----
  bluexdolphinx
----
  mysie
----
  chris97
----
  puddel
----
  seagate
----
  swissflink
----
  kemex555
----
  cutexamy
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  spidergurl
----
  kylexy02
----
  grannylet1
----
  sandstorm
----

Skoonlief Blog

    Skoonlief Kobrawap Eprofile

Wonder?

- (14/01/08 06:42)
Soms net soms? Wonder.... ek of da regtig nog omgee mense bestaan....? Wat vi ander omgee sonder om hul te verstaan? Wat drome droom en ander ni wil verstoot...... Wat nog verwonder en bly is oor n ander se geluk.. Of wat se hul nou weer va wonder.......? Is dit dalk om n veer te plant.......?

========--------========

Lifi Ding <3

- (10/01/08 00:12)
Ek bid vi jo my kln.ding net di mooiste toe. Jo skooldae.... het begin by grd 0. Mag liewe Jesus elke... stappie saam jo loop en jo verstandjie waker hou met, SY Liefde en wil. Mag jy geseen word met als, wat HY vi jo beplan en al jo tree nooit moeg word in SY NAAM. Vat Sy hand en loop op Sy pad.... Dan ka jy ma weet als is ok, want jy word gelei..... Oumi se trots is jy . My kln. Wonderwerkie va bo. Sal altyd in jo glo. Lief jo! My <3 Lifi ding <3

========--------========

2008

- (30/12/07 23:46)
Nog n jaar is besig om te ontvou! Vat hom vas . en Leef elke dag. Mag elke droom , di jaar vi jo waar word. en leef met di wete Jesus is jo gewete. met HOM a jo hart wi kan dan jo onderkry. Wees vrolik en vol lag wees goed en bly! Jesus is a jo sy. N wonderlike 2008 vi jo!!

========--------========

Troon

- (28/12/07 23:36)
Elke mens is spesiaal. Wi is ek of jy om dit anders te vertaal ? Jesus het elke een... lief en waak self oor elke siel... Ons mag maar verskil, saam kan ons ander probeer verstaan. Haat is ni ,vi my of jo. Jesus se ;" di wraak kom my toe" het ons al gedink ? Hy het als...... wat mooi en goed is gemaak. Dan wil ons ni SY wraak aanskou ni. Vrede vi jo , dit is jo hart... wat saak maak..... dus tog, wa HY woon. Maak vi HOM n troon . Hy verstaan elke siel. En werk met n plan om vi ons n koningreik te span van wa HY woon in ons hart, tot by di hemelse troon. Geseend is elke een en vergewe maak jo geseend. N wonderlike 2008 vi jo!

========--------========

Vondelaar

- (19/12/07 10:46)
Dus amper kersfees! Verward en a~leen sit jy en ween.... ek sien jo trots en seer...... dit kon so maklik ek wees. Jy wag vi n seen want hoe ga jy jo kiners kos gee, di kersfees...? Werk kry jy ni meer, ag en voel te oud om voor te gee.... Magteloos, moedeloos , staar jy ma voort. Ek bid vi jo en elke.... vondelaar dat JESUS jul. sal seen met als wat jul. nodig het en sal lei elke dag , dag vi dag. en met mense sal werk om te verstaan.... wa~deur jul. gaan. "Jesus." U is in krip gebore en ons is ni verlore... Wees ons genadig en seen elke 1 maak ons harte oop..... vi elke 1 in nood.... Sodat elke mens U verjaarsdag met liefde ka fier !! en op U we~e.... ka loop." Amen

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 )
Kobrawap © 2005