kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  crazypasion
----
  charles14
----
  bluexdolphinx
----
  mysie
----
  chris97
----
  puddel
----
  seagate
----
  swissflink
----
  kemex555
----
  cutexamy
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  spidergurl
----
  kylexy02
----
  grannylet1
----
  sandstorm
----

Skoonlief Blog

    Skoonlief Kobrawap Eprofile

Smile

- (7/12/07 00:06)
Kom, kom ! Kyk wa sit di son...? Hy se;" lag staan op kom, kom join di dag, Hy sal vi jo lag." Strek, rek en smile.... Grin as jy wil. Di lewe is n gril. Bewe , as jo moed jo begewe.... Trek deur di lug op jo eie vlug... Sweef as jy moet en groet met n gil ! Vandag is di dag....! lewe en lag... Bokspring vol pret en geniet jo dag.... Rol , bolle~ma~kiessie en tol... di lewe is n jol... Hoes en proes en wees gegroet! Kom, kom join di jol en laat ander skaterlag.....! Step , step, ruk en rol, sit n lied in jo hart en wees n vraat! va liefde , vreugde , borrelende lewe en vrede..... Vergewe di knorre wat ni lewe... Kus hul op di wang assss.,... di son hul vang! Draai, tol, spring en gil ! Geen tor ga my op knor.. Soengroet di lewe en jy's dalk.... vegewee... Brul , dril en laat alles bewe dus di lewe ! Jy's 1 va jo soort wi ka jo verstoot? Lol

========--------========

Son En See !@

- (14/06/08 02:34)
Stadig.... ontwaak di son., en trek strepe op di horison.... Lui en vervolmaak begin hy loer....... Sy strepi word n warm gloed .... Dit kleur di wolke ampe spookagtig.. pienk,pers,oranja blou.... di miswolkies hang ma flou , wag vi hul kleur om te ontvou......., di see glinster en we~e~spieel...... Di sproeimus is soos n skuimdos in di oggend son .... Soos n kus va sout.,. op jo mond. Branders dans in di oggendstond. Nuks ka hul keer!! Weer en weer en elke keer.., swymel hul neer.... Maak jo voete nat..., en trek jo spore in... Nooi jo kom,kom maak jo nat! Verwonder staan ek en kyk. Hoe dit lig word .... di son trek water.. .. en jy wonder.. waarom is hy so traag... , om di water te verlaat...? Dan's hy waker !!Sy strale laat jo keer....., ai vandag brand jy we seer.Geniet jo tydjie by di see!!

========--------========

Di Tyd Va Di Jr....

- (29/11/07 00:07)
Loop..... gedagtes draaie, op ou velore paaie.... Die kronkels en vonkels, van weer beleef....Van, wat maar .... Of wonder hoe sou dit wees..... Di kinnerlike uit sien na grt...... Word. Nuks sou in jo pad kon staan, jy ga.... jou drome haal!Jy word grt...... en dit voel of di lewe jo ver~stoot.Is jy n frats..,..? wat ander op jou laat neerkyk? Tog , bly jy hoop, en loop.......Nou's jy grt. en aanvaar di up's en down's , sonder om te bekommerd te raak. Jy onthou di onthou........ Al di lag en seer va omgee.....Di seer ,va di wat ni meer saam jo ka loop. Hul spore is nou polle gras op verdore pad. Hul leef nog net diep in jo hart. Di lag, van vreugde en blydskap in di myl~pale va jo lewe!Stap vi stap, loop jy jou lewenspad. Vadag is jy op vlaktes wat, kronkel , en klim .More, is jy op kruine...! Ma jy weet, jy is op di wenpad na di blou, blou hemel...., jou Hemelse kroon!

========--------========

Dankie

- (21/11/07 00:20)
Saggies, smeek ek U, HEER. Hou asb. ons mensies vas..., so veel het seer, ly,en het leed, so~ veel haat , nyd en verweer.... Stap asb. elke sekond saam ons die lewenspad. Waak oor elke mond en maak almal van binne gesond. Laat ons wei in U we e.... en leer ons om meer te gee. Maak U ons nuttig en sterk , om vir U te werk. Maak ons dankbaar en aanvaarbaar vir elke siel waarme U werk. Leer ons om die DANKIE woord met Groter gesag te hanteer. Ons se DANKIE !! Liefdevolle VADER dat U ons hanteer... Dankie!!! Vader U is in beheer! Amen

========--------========

Verweil Tyd ->

- (21/11/07 15:10)
Kranse hou wag, oor n Mistige~ sproei ~waas wat luier, .... oor vallend water . Gevoel van mis op jo vel. Die gebruis van kolkende water wat rond skommel in n poel.... Rotse nat gespat va al di gewoel. Mos~ oewers wat jo wegvoer..... ..... om tyd te verweil..... Donker reuse wat wag staan..... Glin~ster~ende glans~druppels wat wieg in sons~opkoms.... n Sprokie waas ontvou .., Kronkelend, lafenis stroom kabbelend, tussen drome van onthou en nou rus~tig~heid en vrede vi jou!

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 )
Kobrawap © 2005