kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  crazypasion
----
  charles14
----
  bluexdolphinx
----
  mysie
----
  chris97
----
  puddel
----
  seagate
----
  swissflink
----
  kemex555
----
  cutexamy
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  spidergurl
----
  kylexy02
----
  grannylet1
----
  sandstorm
----

Skoonlief Blog

    Skoonlief Kobrawap Eprofile

Verlore?

- (31/10/07 12:27)
So veel va lyding... in n leeftyd. Ma sou jy dit regtig wou ruil vi n ande ? Dit maak jo sterk , dit maak jo onthou va wa jy kom en heen gaan. Dit maak jo lam en tam, opgewonde en bang! Ma dan begin jy dink en is bly, jy, is jy. Soveel vreugde in jou kiners ka jy nerens anders kry. n kln. stoutgat va n kln. kind maak jo bly. Die se segoed laat jo kraai.! Di pyn va siekte maak jo beef en so bedees. So baie vrae .... so wa... heen so baie geween. dus dan waneer da vi jo n lig a gaan! Onthou My kind, "Ek is jou Vader, en het vi jo met liefde gely," as jy belei ; "dat Ek jo GOD is, sal jy ni verlore raak ni."

========--------========

I C U !

- (30/10/07 02:15)
Staan op met n huppel... in jo trippel. n liggie in jo ogies. n laggie op jo bakkies! So wraggies vadag is we prakties! Geniet jo daggie va kleur , geur, en ander opbeur! Sit n swaai in jo gaai en weet jy is 1 va jo soort. Wie ka jo dan verstoot? Lol !! Leke dagi vi jo enigste een va jo soort !! Lol!! i c u !

========--------========

Droom~ve~lore

- (26/10/07 03:40)
in gedagtes vas gevat, in dool~hoof van ver~gange, in sei~soen~ne le verlange, Gisters se drange, is vandag se wrange. Beelde in flitsende kaleidoskoop, van n rondomtalie hoop. Visioene van goed en kwaad vermaalde tyd ! wees pa~raat! van~dag , dus geskryf in tyd.

========--------========

Beloon?

- (23/10/07 01:08)
Liefde~vol is HY! Hy wag........ vir jou en my. Sy LIEFDE is so groot.................... HY sal jou nooit weg~stoot. Al is ons , hoe verward, ver~dwaald....... sal HY jou terug kom haal ...... ons seer, en pyn, die ken HY! Al wat HY vra is. "geloof." En, ons , word met di ewige...... Liefde......van ons ..........GOD............ beloon!

========--------========

*ontwaak*

- (17/10/07 00:41)
Vadag is vi onsgemaak. Gister is verby sal dit nooit we.. terug kry. Di son..... skyn vi jou en my . Als va seer maak ons heel.ons letsels.... is deel va gisters. in ge~dag~tes dra ons dit saam. ma , dus tyd om vadag myne te maak.want, wie weet more., is dalk te laat.....

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 )
Kobrawap © 2005