kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  crazypasion
----
  charles14
----
  bluexdolphinx
----
  mysie
----
  chris97
----
  puddel
----
  seagate
----
  swissflink
----
  kemex555
----
  cutexamy
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  spidergurl
----
  kylexy02
----
  grannylet1
----
  sandstorm
----

Skoonlief Blog

    Skoonlief Kobrawap Eprofile

"spore"

- (14/10/07 18:01)
Vat di spoor.... en loop da oor.... dus vi jo nagelaat.... om da oor te waak wat jy da mee maak? is tog jo saak...so velore,so verdwaald, ka spore velore raak..... Maak U ons wys al is ons grys. om aan U elke...... tree te gee... want., HEER U is in~beheer!

========--------========

Onwe ~ Staan~ Baar

- (9/10/07 02:15)
Kyk verwonderd na di reen.... Saggies dreun di donder va kwaad en gooi sy bright's oor di veld! Als in wit en swart. Dan....Darwerend... De donder in, knallend... verbruisselend kwaad !! Ma.... ni vi lank, dan's hy uitgewoed , val dan neer so... sag......... so... jammer, half verlee.., n sagte ween va seer en berou... Voeding vi dore, dorstige grond. Maak plassies vi kaalvoet .... trippel.huppel en splash ! Vreugde~ borrellend! lewe!! lewens...voeding.. ! Onweer-verstaan-baar.....?

========--------========

Skaduwee??

- (2/10/07 02:29)
In mis gehul staan grt. tydlose reuse. Vas vasgevang in tyd ,en geanker in grond. n Spinnerak vasgeweb vi lewe. Nessies snoesig geanker in liefdevolle arms. Doudruppels vermeng met mos glinster tussen blaredos, geheimsinig ? Misterie jees...dus n eie noot met n bas... n Sagte.. bries laat hul glimmer en wieg. En als verniet tot as ver.... brand !!!

========--------========

Wow!!

- (29/09/07 01:41)
n Nuwe dagi ! Weti wat wag ni. Ga ok ni wag ni ! Sit n lied in jo hart en n rave in jo stap. n smile op jo bakkies en n glinstering in jo ogi's .leef met di up's and down's dus tog ma deel da van. Ma onder kry is min.Trippel ,skommel, giggel. en strom pel..... Dus n nuwe dagi !

========--------========

Ditjies En Datjies

- (27/09/07 02:04)
Put vreugde uit kln dingetjies. N leke kop koffie. N doudruppel op n spinnerak, n kind se gesiggie as di sy roomys eet. Of n pittigge se.. ding. Geniet di strale va di son met sonsopkom, n nuwe dag! n briesie wat jo aanraak. Iemand se amper smile. Raak stil en wadeur elke oomblik. Ek hoop jy't n fab day!

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 )
Kobrawap © 2005