- (25/09/07 09:12) Liewe VADER. Vergewe ons!! Dat di mensies ka dink dat hul U hof toe ka vat....... Vergeef ons asb.? dat hul dink dus U Skuld dat als in hul lewentjies verkeerd ga. Weet hul dan ni U IS n VADER va LIEFDE nie ??? Vader U HET U eenigste seun vi ons gegee, vi ons sondes het HY GELY...... is ons skoon gewas deur SY BLOED.......As dit ni liefde is ni dan weet ek ni ' of ons mensies dit ooit sa verstaan ni. Danki VADER vi U LIEFDE! en GENADE!
========--------========
<@><@>
- (22/09/07 00:13) Liewe wese ! Vi jo wens ek vadag n lied in di hart toe. Vrolikheid op note. n dagi vol va lag. Ogies wat verby di lelik kyk en di mooi in kleindingetjies raak sien...<3 Dit wat mens verby kyk... Staan n paar oo mblikke stil.... en dink,,,,, a di wonder va elke asem-teug...... Voel jo hartklop. Dus lewe wat deur jo bruis! Sien di vorms, geure en kleure raak. Kyk na imand anders en sien di mooi in n wese raak.... Lewe!! Wees vrolik en raai dalk....... steek jy ander aan...!! Mag jo liggie vlikker en fonkel en rondskommel.....!!
========--------========
Leeg
- (4/09/07 08:16) Jou voetstappe is nou stil. Jou hartlikheid ga ek mis.Di wit skoene is no jo beeld.Jou lag was aansteeklik.Jo seer, smart en pyn is no vi altyd veby.Sal jo 1dag we sien.Dan sal ek soek vi di engel met di wit sandale. Love u!
========--------========
Kosbare Mens!
- (1/08/07 09:33) Elke mens weerspieel~kyk net in sy oe.....Voel met jou hand sy hartklop ~ dus lewe ~ Elke klop.klop is rou emosie........ Dus tog so kosbaar!