kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  crazypasion
----
  charles14
----
  bluexdolphinx
----
  mysie
----
  chris97
----
  puddel
----
  seagate
----
  swissflink
----
  kemex555
----
  cutexamy
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  spidergurl
----
  kylexy02
----
  grannylet1
----
  sandstorm
----

Skoonlief Blog

    Skoonlief Kobrawap Eprofile

...weerloos...

- (14/04/10 01:58)
Vader... Spreek seblief U Seen... Uit oor elke... mensie in nood... en lyding... en wanhoop... (...... werkloses, straatkiners, honger, mishandeling, armes. Te veel om almal te noem...... ) Vader U.. weet va elke ...een... ons bid dat, U... hul sal Seen... met als wat hul.... nodig... het, en sal toevou met U... beskerming... en Liefde... elke daggie..... Dank U.. ...Here Jesus... Amen.

========--------========

...ons...

- (12/04/10 01:06)
Mag Liewe Jesus ons velig bewaar... . Mag ... HY... ons ... beskerm... teen die bose... en ons seen... met als wat ons nodig... het. Mag ...Hy... al die seer en boosheid besweer... in ...Sy... Naam.... ek bid dat ...Hy... al ons mensies sal toe...vou.... met ...Sy... Liefde.... in Jesus se Naam.... Sal elke... een... van ons..... Jesus... ons Salig..maker... noem... Amen.

========--------========

Wonder...werk

- (4/04/10 01:03)
HERE ...Dank U! vir U Wonderlik! Genade en Liefde... en Seeninge.... Maak ons nederig en stil... en Opreg dankbaar om JESUS... as ons Wonderwerk te aanuaar.... Mag U lyding vi ons.... asb.... Die Urugte van Geloof drae... Amen.

========--------========

Hoop!

- (27/07/10 03:33)
Dank U Vader... Vi U werke en U leiding.... Ui di mooi lig in iemand se siel en handeling... Beskerm di mensie en seen... hul met U Liefde... Dank U God ui ... U Liefde... U is Groot... Dankie vi U seenninge in wanhoop.... Dankie dat U vi ons altyd , enige... tyd da is..... Here Jesus U en U al een... is ons Hoop....! Dank U onse Uader Seun en Heiliggegees.... Dat U ons nooit verstoot... AMEN.

========--------========

Wraak ..?

- (25/03/10 00:40)
Liefste Heer. U en U... al..een weet... U Ken ons in.en uit... U lees ons gedagtes en U sien hoe ons met anner werk... Maak ons nederig en stil ... Lei ons om vir U te werk... Uader U leer ons dat die wraak ons nie.... toekom nie.. Laat elke siel dit verstaan ... Ons is met U seun se bloed gekoop... Here U Liefde...vi ons is so Groot... Vergewe ons asb.... Ons wil nie U wraak ken nie.... Dank U Here ... Amen

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 )
Kobrawap © 2005