kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  crazypasion
----
  bluexdolphinx
----
  mysie
----
  chris97
----
  puddel
----
  seagate
----
  swissflink
----
  kemex555
----
  cutexamy
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  spidergurl
----
  kylexy02
----
  grannylet1
----
  sandstorm
----
  ayan4mi
----

Skoonlief Blog

    Skoonlief Kobrawap Eprofile

Ons... Ek...

- (23/03/10 00:32)
Liefste Vader! Uergewe... ons... ons is so vasgevang., in ons eie ek... Leer ons om di balk uit ek... se oog te haal. Voordat ek... di splinter in iemand anners. se oog sien... Uader U het soveel vi ons aan di Kruis gedra.. Werk met ons,ek ... se siel... Sodat U di Urugte kan sien... Bewaar ons ons tong ... maak seblief ons harte vol... va U Liefde... sodat ons,ek... kan oorloop va U genade.... Leer ons, ek... U liefde... in Jesus Naam Amen.

========--------========

...Vlam..met..U...

- (18/03/10 12:12)
n Ulam..met..U.... is di va hoop... sonder Hom is jy dood .... Stadig lekkend word Hy groot... HY verteer die dood... Danssend... Tassend.. gaan Hy voort.... met Gloeiende vonkel.. word... Hy Hoop... Als wat in Sy pad staan... word verteur... SY Vonkkie in jou word nooit... betreur... God in jou maak... as..... weer gloei..... en hou jou aan Hom... vas geboei..... Laat Hom toe om met jou te werk.... en word in God se naam sterk.....

========--------========

Stil..wees...

- (17/03/10 00:37)
As di stilte... om ons draal...en ons in gedagtes weg...dwaal... In gange va wat nou..., waarheen.... en ons in stilte ween.... Urae vra... We ,en ... we e.... Wonder ons waar..heen......? Dan met..eens weet mens... JESUS... is die uitweg... wie kan God.. beveg? .... SY... Heiligge... gees.... sal soos n panser vir ons wees... HY sal ons lei met SY GEES.... en ons kan , net in stilte dankbaar wees.....

========--------========

Mens..dom ...

- (9/03/10 00:04)
Here asb vergewe... ons.. Uergewe die mens..dom... vi wat hul a ander doen... Here ons vra asb... Beskerm... U elke een... wat in U Glo en ly....... Vou hul toe met U beskerming... en Liefde ... Verdryf di bose in U Naam... U is ons Almagtige God ... Wees ons genadig... seblief Liefste Heer.... Dank U ... Amen.....

========--------========

... Liggies ...

- (2/03/10 23:50)
Vader ... U Genade... en Liefde strek so..... wyd ....... Ons wil net dankie.... se... vi U tyd ... Ons vra ook Heer Wees seblief ons genadig ... ons is sondige we.. se.. s... Lei en Vertroos elke een wat U nodig het... maak U ons skyn... met U Heilige.... gees.... Sodat ons liggies in di wereld vi U kan wees... ... ... Amen ....

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 )
Kobrawap © 2005