- (27/02/10 00:54) Dank U Vader .... vi al U Liefde en genade ... Dank U vi al U goeie gawes... Uergeef ons ons sondes... gee U ons Leiding,... maak ons sterk staan ... dat ons nooit ons einddoel verloor .... VADER beskerm ons sondige mensies teen di bose... ........... ............. ... ons..... Glo in U ............. ........... Vader.Seun..en.Heiliggegees ........... DANK U GOD ................ ........... Amen ...........
========--------========
Genade....
- (20/02/10 00:03) Heer U ken ons.. in en uit.... U weet als... va ons... U ken ons... ons seer di laste uan ons lewe. di seer en einas wat ons dra... U... het dit als.... vi ons aan di Kruis gedra.... . Ons se dankie vi U Genade... Heer... Dankie dat U saam ons elke... tree.... wandel en ons lei.... deur als . Dankie... onse Vader. Amen
========--------========
Skoonheid...
- (7/02/10 23:24) Hoeveel maal, getroue.... God,.... het U my al deur dieptes gedra;.... my met moed,.. . krag... en wysheid.... gevul; .... na hemelhoogtes weggevoer.... Dankie ... dat ons U... skoonheid.... van binne.... af. .. na almal om ons kan uitstraal......
========--------========
... Straal .......
- (25/01/10 23:09) Vader...... Gee.... Seblief ....... ons di krag en U wysheid ....... Maak ons verstand helder en ons harte sag.... Laat ons U liefde uitstraal ... en almal om ons aan raak.... Maak ons straal... met U Heilige gees... en leer ons om danbaar vir U te wees..... laat ons seblief nooit alleen ....... Dankie ....... vi U ons Liefde...uolle... Vader...... Amen....
========--------========
Rainbow...
- (16/01/10 23:07) Wrap a rainbow of joy in ur heart,let the sun paint a smile on ur face..,remove all clouds of doubts & fears& may u simply have A BEAUTIFUL day...