- (14/01/10 01:48) Mag jul die liefde van Jesus ervaar.. vandag... Mag Sy genade ... ons leer om Sy WIL.. te aanvaar. .. Mag Hy ons oe..e en harte... oopmaak ... en sien wat Hy van ons wil maak.... Maak asb ... Liewe Jesus..... dat ons U Wysheid verstaan . .......
========--------========
N Nuwe Begin...
- (4/01/10 23:46) Elke dag. Om op testaan vi dit wat jou mens maak. Om sterk in jou geloof te staan. Om als vir Jesus te gee... Hy dra ons met elke seer...oor elke buld en sit ons neer as dit we kalm word en is nooit ver... van ons . Jesus het ons met Sy bloed gekoop... Sy Liefde sal ons nooit wegstoot ni. Geseendes van God wees net dankbaar vir Sy Bloed en Liefde vir ons..... Al wat ons kan se is Dankie ... U Vader... dat U altyd daar is.......
========--------========
Geseende Nuwe Jaar!
- (1/01/10 00:39) n Nuwe mre! ....n Nuwe jaar! Mag ons. Vreugde vind in elke min..niet van elke nuwe dag. Tyd is kosbaar. Vind vreugde in elke dag. Lag ,huppel. Trippel.sweef as jy moet. lag en wees gegroet. Deel jou vreugde met aner we...sies en Bedank Hom vi elke nuwe daggie . Geseende Nuwe Jaar wens ons jul toe. Mag elke nuwe daggie die berste een wees ooit ! ! Ons se dankie Vader... Vi elke nuwe min..niet ! Geseende .......... Nuwe Jaar!
========--------========
Ou Jaar!
- (30/12/09 23:10) Die MOOISTE dag kom wanneer jy wakker word om uit te vind dat LIEFDE jou wereld nog inkleur deur omgee, wadeuring. Geloof. Om te lag oor dit wat veby is.Om God dankie te se vi al die dra... En Liefde ! Spesiale wense vir n Wonderlike oujaar en n geseende nuwe jr! mag liewe Jesus jul mildelik seen en toeuou met ...Sy Liefde.... !
========--------========
...mensies...
- (30/12/09 00:45) mensies - In die NAAM van JESUS spreek Hy SY seen oor jul uit:Jy sal soos n arend SWEEF bo elke uitdaging...Elke vergete hoopte hoop sal HERLEEF!.. Elke droom REALITEIT word... Ek spreek VREDE in elke storm,.. In JESUS naam sal elke vyand BUIG... & ERKEN dat GOD jul VADER is... In die vyand se kamp sal hul jul VREES & in die stadspoorte sal hul Jul die GESEENDES... van die HERE noem!