- (29/12/09 01:52) Mag Liewe Jesus jul krag en wysheid gee vi elke dag. Mag Hy di insig gee om ons te laat verstaan wat Sy Wil is. Mag Hy met almal se gees werk en Sy Liefde aan elke mensie openbaar. Hy sal ons nooit veslaat en Sy liefde sal ons. dra......
========--------========
..gebed...
- (24/12/09 08:48) Ons se dankie..... Liewe Vader.... Dat U ons so Lief het dat U ,U Hart vi ons lewens gestuur het . Dankie dat ons die dag van Jesus mag herdenk ...., en weet ons is gered van di bose.... Mag almal belei..U ... is ons God en U Loof..... vi U groot Liefde vi ons. Dankie Heer.... Aan almal Mag jul. n geseende Christus dag geniet...
========--------========
Christ Days
- (20/12/09 23:51) The beauty of every ..... morning isn't the sunrise but the thought of God sending us His Son Jesus to proof His unfailing Love,giving us another day 2see us thru life with a promise of eternity wishing U a day full of Gods blessings. My u all enjoy the Love of God on Christ day this Christ..mas...
========--------========
Uitkyk....
- (19/12/09 23:56) Geloof maak jou opkyk goed, jou uitkyk helder, jou inkyk positief en jou toekoms glorieryk.'n Dag wat met gebed begin rafel nie uit nie. Ek kyk na die Heer se skeppingswerk en dank Hom vir 'n wonderlike skepping - en spesiale mense! Die Here is goed en nuks ontgaan... Hom nie. Als wat onmoontlik lyk vi ons is kln en nietig vi Hom. Loof Hom Hy is ons God! ....... is Sy Wil ... ni ons wil ni. Amen
========--------========
....pebbles...
- (15/12/09 00:32) Nobody trips over mountains..... It's the small pebble that causes you to stumble...... Pass... all the pebbles.... to..... GOD ...... and you will find you have crossed the mountain.......