kobrawap

  Menu

  Home

  Blogs Home

  Image Share

  Forums




----
  Last Updated Blogs
----
  crazypasion
----
  charles14
----
  bluexdolphinx
----
  mysie
----
  chris97
----
  puddel
----
  seagate
----
  swissflink
----
  kemex555
----
  cutexamy
----
  soljen
----
  swaeltjie
----
  spidergurl
----
  kylexy02
----
  grannylet1
----
  sandstorm
----

Skoonlief Blog

    Skoonlief Kobrawap Eprofile

Mre!

- (11/09/09 00:19)
mre! mre! Hoop ni jy s droom..ver. lore, waar is jy gebore? Deurmekaar geslaap en nog bitji vaak? ai sit tog op jou bakkies , met vrolike laggies , dus n nuwe daggie! Trippel voort.. een va jo soort al is dit noord ... lol

========--------========

Klimtol

- (2/09/09 23:29)
Jou klimoptol.. jou sokkie jol... , jou rondomtallie swaai... as jou woorde jou ver aai...., dit le als uitges...poeg.. ,van al die wroeg... Sien hoe jy ween en jo hart va binne reen... Hou vas jou hart en laat spat... dit het kla gereen en is geseen. . . nuwe laggies is oppad.. ontwaak met vrede, vreugde, en liefde in jou nuwe lewe! deel jou laggies met ander hartjies....!

========--------========

Span! @

- (14/06/08 02:03)
Span~deur tyd in ge~loof tot GOD. Sy we- e is ni altyd my wil. Hy weet wana toe HY my en jo lei .... Sy plan is vi ons uitge~le.... "Here" wees ons genadig.... maak U WIL ons wil asb. Seen elke kind va u wat in nood, gevaar en leed verkeer. Beskerm ons teen di aanslae va satan. Heer U is ons "GOD"! ......... Liefde het u uitgedeel in plaas va straf. U het dissiepels gemaak va gewone mense. U het vi ons gesterf en ni ....... ons in wraak laat vergaan.... ni......... "GOD U LIEFDE IS SO GROOT." en al wat U van ons vra? ..... is om in U te GLO! ........... DANKIE VADER !!!

========--------========

Vlug

- (26/12/08 05:51)
Tik tak, tik tak ......, ref....rein jy deur my. Pol....send , vloei jy deur di are se gange. n Dool..,hoof va tonnels, vul en en voed jy, tot we by di ref~rein, <3 va my lewe. So seis...send , en vol va lewe ! Moed tog nooit laat my gemoed my begewe! Jesus is di vlug ......................., wa...na ek strewe!

========--------========

Druppel's

- (12/04/09 08:51)
n Druppel , gly oor my wang , plof....... saggies , in di palm va my hand . uit...mekaar...ge.....spat ! Stuk...kend, ge...breek...! liggies nat ! ... Jy ..., ka ni dit ooit we ... saam,..flans. Gewortelde seer, va weer... en weer..., laat di druppels..., ni keer. Vas.,.gewoed sit jy, jou woorde.,.., in my gemoed.... Di rou seer... wel in my op... Vloei vrylik oor... Gly.,. ma jo gly.., ma, ek het no kla gely... My druppels... word nou hoop......!

========--------========

( 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 )
Kobrawap © 2005