
Menu

Home

Blogs Home

Image Share

Forums

 Last Updated Blogs
 grannylet
 fereire
 youngmjt
 fakt
 k0braxnewzxpaper
 sexyxtiya
 nali
 silver7
 nobodie
 haywhyb2k
 michael2008
 xxmjtxx
 xheksiex
 taiwo085
 kira23
 kemex555
 |
|
Skoonlief BlogHerkou - (20/02/08 23:50) Vat di tyd om te herkou..... en te herbou .......te glo...... en te loop ..... teheel ...., en testreel.....,lief te he....... Te veel...... is nooit te min.... Te dankbaar is ni ,te danke aan te ! Te kry nooit genoeg, en is al moeg geploeg...! Doen als, wat jy doen, asof jy dit vi Jesus doen..! Vi HOM was te..... nuks...!! Hy het net aanhou gee...... en vadag nog hou Hy aan met gee,...., SY beloftes is tot in ewigheid .............
========--------========
. Korreltjie . - (15/02/08 16:47) . n korreltjie . sand, maak n strand........ ... - n druppeltjie, die see ~~~~ ma, n hartjie is uitgeloop....... oor j, Mis, velang en is leeg sonder j. As j. Dalk n sandkorreltjie raak sien , skryf my naam, op di strand. As jy n druppeltjie sien , sien my see van verlange in n, oase~aan. My . Korreltji . va onthou word nou ver weg gevou . om vi altyd te onthou , soos al die sterrietjies, in die nag, is my onthou liggies......... aan die ............. brand ............
========--------========
Respek - (8/02/08 23:47) Mag jou daggie vol va vreugde, laggies wees! Mag ons di , aandag en respek kry, wat ons vi ander uitdeel..... Mag jy trippel deur di daggie met n lied in jo hart. Mag di wete.... dat Jesus wat in ons hartji's woon.....ons konings~kinners maak, jo Laat voluit leef elke, sekond , van di dag. Mag di songlans jo kroon wees..... en di maangloed jou, di vlerke gee ..... van n koningskind..... Put vreugde! uit alles wat jy doen... en doen dit of jy dit vi Jesus doen... Mag jy elke dagi SY liefde ervaar.... en leef.... want genoeg ka ons ni , kry ...., sit n glimlag op " SY " dagi en joune is geseend.......!
========--------========
Blog Myself ! - (4/02/08 23:52) 1 2 3 blog myself!! Altyd n gejaag na n doel... As 1 ding kla is , is da horde ander om te doen. My blog is om bitji stil te staan ,asem te skep te dink en te onthou. En dan ma we voort te gaan. Lol .. jaag ma aan tot jy , jo self we blog!! ..... Leke dagi ...vi jo!.... Sien <@><@> jo in di vlg. Blog!....lol!
========--------========
Vervelig ? - (31/01/08 02:01) Weet of weti ...., hoek~om of waar~om....., is hier~om of daar~om..... , van waar, of is dit, nou be~paal....... Reg of ver~keerd..... Dus rond~om~talies va woorde ...... Ons~seker of ver~seker.......! Maak my kop deur~me~kaar. Ver~vang, raar, Ai tog..., lol... Watse klomp stront! Dit draai in di rond~te rond.... Soos iets om sy eie as...... Wis~pel~tuur~terug ..... Lol geniet jo deur~me~kaar da~e .... Dit kan dalk sin.... maak....! Is ten~min~ste ni ver~veel~lig ni ! Lol!
========--------========
|
|